During my career I have performed shows for a whole host of clients from primary and high schools through to major corporate companies. You can view my previous client list below with a few of their testimonials.
Corporate Clients:
School Shows:
-
DF Malan High School
-
Brakenfell Primary School
-
Abbott’s College
-
Gene Louw Primary School
-
EA Janari Primary School
-
Pinedine Primary School
-
Webner Street Primary School
-
Panorama Pre-Primary
-
Tygerberg Hosptial School
-
St. Joseph ’s Primary School
-
Welgemoed Pre-Primary School
-
Klein Tygerdal Primary School
-
Pikkie Paradys Pre-Primary School
-
Edgemead Primary School
-
Brackenfell Pre-Primary School
-
Koos Sadie Primary School
-
Parow West Primary School
-
And many more
Client Testimonials:
Jy was wonderlik ! Almal, selfs die volwassenes, was hartseer toe jou show ophou. Na aanleiding van die getalle teenwoordig, sal ons definitief weer van jou dienste MOET gebruik maak.
Freek Mathews- Goudini Spa, Entertainment Manager
Hi Regardt
Dankie vir 'n great show! Jy was beslis 'n hoogtepunt in ons show
Hilmari Ray
Regardt Laubscher performed a magic/clown show for Heart 104.9 who hosted an exclusive back to school party for kids who e-mailed the station and motivated why they should be a part of all of this. The show took place during the The Bokomo Hearty Breakfast show with Lee Downs and he performed in front of 20 kids. The response was awesome and even some of the parents enjoyed the show, with even a few colleagues asking me for his details, in case they want to hire him for their kids parties in future.
Dean Sethusa-Events Assistant Heart 104.9 Fm
Baie baie dankie vir die shows wat jy by ons kom lewer het. Die mense was gaande oor jou gemaklike interaksie met die kinders / mense en hulle het lekker gelag vir jou snaakse sê-goed. Ons sal definitief weer van jou in die toekoms gebruik maak.
Jackie- Events Co-ordinator: Paarl Mall
Baie dankie, die vertoning was baie lekker, veral dat jy die kinders so goed gebruik. Self die volwasse klient het dit ook geniet
Ise- MacDonalds( Worcester)
Ons het die show almal baie geniet. Regardt het voorwaar 'n talent om oud en jonk te laat lag.
Ilze Leib - Virgin Active(Paarl)
A Fantastic Show.
Warren -Spur (Paarl)
Die show was wonderlik soos altyd. Ek verkyk my altyd aan hoe die volwassenes dit geniet. Dit is lekker om mense so te sien skater.
Caren Adriaanse- Simonsvlei . BlueMountain Events
Thanks it was great. We will sure call you again.
Johannes Herter- German church
Weereens baie dankie vir die great show by Sonstraal Superspar! Dit was regtig 'n groot sukses.
Gina Swanepoel- Spar P.R. Consultant
Hi Regardt
Dankie vir 'n great show! Jy was beslis 'n hoogtepunt in ons partytjie
Hilmari Ray
Nogmaals baie dankie vir jou optrede en die puik wyse waarop jou insette mooi ingeskakel het by die tema van die konferensie. Die evaluering wys dat die mense dit baie geniet het!
Ons sal jou verseker weer vorentoe gebruik!
Sterkte met jou loopbaan!
Marlene Bernhardt-Koördineerder: Bejaardesorg BADISA
Ek het jou show baie geniet en was beindruk met die manier waarop jy al die goeie maniere in jou show ingewerk het. Het baie gelag toe die kind nie die goed wat jy laat val optel nie - dit is presies soos ons apies is!!!!!!
Cecile Mathewson- De Vrijzee Voorbereidingskool
Dear Regardt
We would just like to thank you for making our company year end function such a memorable occasion. You managed to get the crowd comfortable and participating in no time! You also managed to engage all the staff in your performance and we really are grateful that you could manage to help us out on such short notice.
We at SLA want to thank you and we wish you the best of luck for 2008.
By the way, your show was also described in our company newsletter as “amazing and unbelievably good!”
Lindé de Koker-Logistic Consultant- Strategic Logistical Alliance
Thanks a million for your input Saturday, the kidz really enjoyed the show, you were great. Thanks also for your patience, they are really a handful. I tell you by the time they all went home yesterday I was finished.
Thanks again Regardt, much appreciated
Regards
Jacqui Strydom
Duisend dankies vir jou! Almal het dit baie geniet, tot die oumas!!
Karelien Venter- Nedbank
Weereens dankie vir jou moeite! Dit was great & almal het jou baie geniet!
Het jou kontakbesonderhede aan ‘n paar mense oorgegee – so dit lyk darem of daar addisionele besigheid kan kom!
Gretha Havenga- Nitida Wine Estate and Restaurant
Thank YOU, everyone loved you.
Claire-Franschoek party
Baie dankie..ons gaan jou naam binne in Sanlam versprei.
JACO PRETORIUS SANALAM- CONSULTANT / KONSULTANT
Dit was fantasties, baie dankie, ek waardeer dit.
DIANA VENTER
GSS CCC Management
NEDBANK
Thanks Regardt, dink die kinders het dit geniet. Sal jou verseker in gedagte hou vir enige future shows.
Thanks weereens,
Keith Bettesworth
STATIONERY - Pep stores
Dankie vir 'n awesome show! Die kinders (en ons!!) het dit baie geniet!
Nicolene Matthee
Merchandise Controller - Pep stores
Hallo Regardt
Dit was nie net die kindertjies was wie se monde oopgehang het nie. Die volwassenes in die diens was net so in vervoering. Dankie ook dat jy duidelik 'n kind van die Here is en dat jy die boodskap so eenvoudig aan ons almal oorgedra. Sterkte vorentoe en ons hoop om jou weer iewers in die toekoms te gebruik.
Vriendelike groete
Maureen (Skriba) Strooidakkerk – Paarl
Thanks so much for Sunday past.Thanks, your shows were great; client also commented that it was great.
Robyn Daniels - Twoline Trading 63
It is with sincere thanks that we extend our appreciation to you for entertaining our congregation and making the evening a great success.
Sharon Norton - CampsBay Shul
Dankie, dit was n groot sukses. Nádi Roberts
Marketing Plan Co-Ordinator Protea Hotels
Dear Regardt,
On behalf of Northlink Management, I just want to express our sincere appreciation for your appearance as our Guest Performer at the annual Award Ceremony on Friday, 15th May 2009. We are proud to have some of the “fruit” of the College to bring back some encouragement to the youth of today. I am confident that all the graduates present could identify with you and learn from your approach to life and work itself – your ‘life-lessons’ built into the magic was extremely effective Alle sukses met jou toekoms in die “magic performance” – ek glo “You’ve got what it takes” om nog meer sukses in jou bedryf (en dalk veel meer) te verwerf!
Baie dankie vir jou besondere bydrae tot die sukses van hierdie hoogtepunt op die Akademiese kalender van Northlink College – jy was beslis ‘n “hot favourite”! Ek is seker dat ons graag in die toekoms by van die ander geleenthede weer van jou gebruik sal maak.
Vriendelike groete
Trish van der Merwe
DEP. CEO: INNOVATION & DEVELOPMENT
Northlink College
Thanks Regardt, dink die kinders het dit geniet. Sal jou verseker in gedagte hou vir enige future shows.
Thanks weereens,
Keith Bettesworth
Trainee Merch Planner
STATIONERY PEP STORES
Baie dankie dat jy die opening van die WKOD - MIV/VIGS Programe op so interesante en magical wyse geopen het. Jy was regtig magic en jou sin vir humor aansteeklik. Ons wil dit nie erken nie maar daar is in elke ou mens nog steeds 'n kind en dit het jy weer by ons almal tuis gebring. Die MIV boodskap was baie duidelik en ek glo dat elke kind wat jou sien sal weet wat MIV is en om veilig te wees. Baie sterkte vir jou en ons wense jou alle voorspoed toe met jou vertoonings. Groete ANGELIQUE DU TOIT
WESTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT HIV / AIDS LIFESKILLS UNIT
He was absolutely brilliant and did a amazing show. Every single person enjoyed him and came back to me with compliments for him.He was very good and entertaining and made us laugh all the way.
Chanti
Medi-Clinic
Regardt's perfromance was outstanding. Everyone was well entertained throughtout his performance. He made them cheer, laugh , shout ,applaud, etc, he had them going. They really didnt know what to expect from the "magic show" but were truly more than satisfied and entertained with his performance. I think he also brilliantly adapted his show to the kind of aduince he had, which really made it perfect.
Shanaaz
I recieved allot of good feedback from the parents and children.
They,and I loved the show. Thank you so much for assisting.
Rochelle Alard
Facilities Administrator
Nedbank Foreshore
You were very funny yesterday and the client was very happy
Bev
Kids Play Zone
Baie dankie vir jou bydrae, jy was regtig awesome,ons sal jou in gedagte hou vir toekomstige funksies ens.
Mariki Theron
Matrix Advertising
Magic show was really great fun- had a good laugh! Thank you again.
Paula
Paula's Party Stuff
Thanks again for everything. You were a super star!
Karen Wallander
Faritec (Pty) Ltd Thanks so much. The Party was lovely, and your show was an absolute hit
Kim Jurgens
Human Resources Manager
AMC Classic ( Pty) Ltd
Hi Regardt,
Ja die graad 6 groep het dit baie geniet en ons sal dit beslis oorweeg vir volgende jaar se begrooting. Ek is seker dat ander skole dit net so sal geniet en die kinders leer tog baie oor leirskap op `n `FUN` manier.
Baie dankie vir al jou moeite met die kinders!
Julie Le Roux
Monte- Vista Primary school ( Leadership Workshop)
Thanks man-dit was letterlik "asemrowend", veral die laaste act met die ringe- hoe op dees aarde kry jy dit reg?????
Hendrik du Plessis
ABSA
Thanks Regardt
Enjoyed the show and will keep you in mind for the future
Laurence Cross
Hi Regardt
Thanks so much for taking part - you're a sure winner with parents and kids always.
Kind regards
Hajni Lamberti Marketing Mananger Tygervalley Centre
It was really great – thank you very much – kids and moms enjoyed it!!!
Natacha Goosen
TRAVEL MARKETING SOLUTIONS
Ons moet vir jou dankie sê, die mense het dit baie geniet, net jammerte ons kan nie self dit geniet het nie, maar nou ja. Ek sal verseker vir jou laat weet, het jou details, so sal lastig wees.
Weereens dankie en goed gaan met die besigheid.
El-dez
Laborie (Paarl)
Keep on doing Magic.You are bringing great pleasure to the lives of others. Be magic, because you are a magic person.
Ben Koeglenberg
Snr Finansiele Beplanner
Sanlam
Hello Regardt
Thanks for the show. You are very Profesional-from when we made the booking,arriving early and getting ready so quickly.
Thanks again for everything
Regards
Sam Gleeson
Dit was lekker om jou hier te kon geahd het,voel soos ou vriende.Nogmaals baie dankie.
Edwin De Villiers
Bergsig Festival ( PE)
Nogmaals baie dankie vir jou optrede. Jy was beslis 'n aangename verassing vir ons gaste!
Suritha
JDD
Baie dankie vir gister.Ons het wonderlike posatiewe reaksies gekry op die vertoning.Almal het dit baie geniet!
Bellpark Primay school