Jy was wonderlik ! Almal, selfs die volwassenes, was hartseer toe jou show ophou. Na aanleiding van die getalle teenwoordig, sal ons definitief weer van jou dienste MOET gebruik maak.
Freek Mathews- Goudini Spa, Entertainment Manager
Hi Regardt
Dankie vir 'n great show! Jy was beslis 'n hoogtepunt in ons show
Hilmari Ray
Regardt Laubscher performed a magic/clown show for Heart 104.9 who hosted an exclusive back to school party for kids who e-mailed the station and motivated why they should be a part of all of this. The show took place during the The Bokomo Hearty Breakfast show with Lee Downs and he performed in front of 20 kids. The response was awesome and even some of the parents enjoyed the show, with even a few colleagues asking me for his details, in case they want to hire him for their kids parties in future.
Dean Sethusa-Events Assistant Heart 104.9 Fm
Baie baie dankie vir die shows wat jy by ons kom lewer het. Die mense was gaande oor jou gemaklike interaksie met die kinders / mense en hulle het lekker gelag vir jou snaakse sê-goed. Ons sal definitief weer van jou in die toekoms gebruik maak.
Jackie- Events Co-ordinator: Paarl Mall
Baie dankie, die vertoning was baie lekker, veral dat jy die kinders so goed gebruik. Self die volwasse klient het dit ook geniet
Ise- MacDonalds( Worcester)
Ons het die show almal baie geniet. Regardt het voorwaar 'n talent om oud en jonk te laat lag.
Ilze Leib - Virgin Active(Paarl)
A Fantastic Show.
Warren
-Spur (Paarl)
Die show was wonderlik soos altyd. Ek verkyk my altyd aan hoe die volwassenes dit geniet. Dit is lekker om mense so te sien skater.
Caren Adriaanse- Simonsvlei . BlueMountain Events
Thanks it was great. We will sure call you again.
Johannes Herter- German church
Weereens baie dankie vir die great show by Sonstraal Superspar! Dit was regtig 'n groot sukses.
Gina Swanepoel- Spar P.R. Consultant
Hi Regardt
Dankie vir 'n great show! Jy was beslis 'n hoogtepunt in ons partytjie
Hilmari Ray
Nogmaals baie dankie vir jou optrede en die puik wyse waarop jou insette mooi ingeskakel het by die tema van die konferensie. Die evaluering wys dat die mense dit baie geniet het!
Ons sal jou verseker weer vorentoe gebruik!
Sterkte met jou loopbaan!
Marlene Bernhardt-Koördineerder: Bejaardesorg BADISA
Ek het jou show baie geniet en was beindruk met die manier waarop jy al die goeie maniere in jou show ingewerk het. Het baie gelag toe die kind nie die goed wat jy laat val optel nie - dit is presies soos ons apies is!!!!!!
Cecile Mathewson- De Vrijzee Voorbereidingskool
Dear Regardt
We would just like to thank you for making our company year end function such a memorable occasion. You managed to get the crowd comfortable and participating in no time! You also managed to engage all the staff in your performance and we really are grateful that you could manage to help us out on such short notice.
We at SLA want to thank you and we wish you the best of luck for 2008.
By the way, your show was also described in our company newsletter as “amazing and unbelievably good!”
Lindé de Koker-Logistic Consultant- Strategic Logistical Alliance
Thanks a million for your input Saturday, the kidz really enjoyed the show, you were great. Thanks also for your patience, they are really a handful. I tell you by the time they all went home yesterday I was finished.
Thanks again Regardt, much appreciated
Regards
Jacqui Strydom
Duisend dankies vir jou! Almal het dit baie geniet, tot die oumas!!
Karelien Venter- Nedbank
Thanks very much for your show - the kids absolutely loved it! It was great to see them laugh so hard.
Thanks very much,
Lindsay Springhall-Performance Research Old Mutual Investment Group
Weereens dankie vir jou moeite! Dit was great & almal het jou baie geniet!
Het jou kontakbesonderhede aan ‘n paar mense oorgegee – so dit lyk darem of daar addisionele besigheid kan kom!
Gretha Havenga- Nitida Wine Estate and Restaurant
Thank YOU, everyone loved you.
Claire-Franschoek party
Baie dankie..ons gaan jou naam binne in Sanlam versprei.
JACO PRETORIUS SANALAM- CONSULTANT / KONSULTANT
Dit was fantasties, baie dankie, ek waardeer dit.
DIANA VENTER
GSS CCC Management
NEDBANK
Thanks Regardt, dink die kinders het dit geniet. Sal jou verseker in gedagte hou vir enige future shows.
Thanks weereens,
Keith Bettesworth
STATIONERY
- Pep stores
Dankie vir 'n awesome show! Die kinders (en ons!!) het dit baie geniet!
Nicolene Matthee
Merchandise Controller
- Pep stores
Hallo Regardt
Dit was nie net die kindertjies was wie se monde oopgehang het nie. Die volwassenes in die diens was net so in vervoering. Dankie ook dat jy duidelik 'n kind van die Here is en dat jy die boodskap so eenvoudig aan ons almal oorgedra. Sterkte vorentoe en ons hoop om jou weer iewers in die toekoms te gebruik.
Vriendelike groete
Maureen (Skriba) Strooidakkerk – Paarl
Thanks so much for Sunday past.Thanks, your shows were great; client also commented that it was great.
Robyn Daniels
- Twoline Trading 63
It is with sincere thanks that we extend our appreciation to you for entertaining our congregation and making the evening a great success.
Sharon Norton - CampsBay Shul
Dankie, dit was n groot sukses. Nádi Roberts
Marketing Plan Co-Ordinator Protea Hotels